Om reg te onthou (uncut en rou)

November 16, 2011

0

Mense vergewe nie maklik nie. En selfs al sou vergifnis wel gebeur, hoor ons mos gereeld die woorde,’Ek sal vergewe, maar nie vergeet nie’.  Baie keer word hierdie woorde gesê as ‘n fyn, maar skerp waarskuwing. Maar meer nog, dit is so dat geheueverlies of vergeetagtigheid, ook kan dui op ‘n dieper, ernstige kwaal. Dit… [Read more…]

Posted in: Uncategorized

reformasie, kleurryk en african

Oktober 31, 2011

11

Prof Piet Meiring en Kristy Claassen corner my ‘n bietjie gister met die vraag oor die rol van witmense in die voortgaande verandering of soos ons dit teologies sou noem, die reformasie binne die kerk en Afrika . Is daar nog plek vir wit mense, in terme van Steve Biko se verstaan van swart bewussyn… [Read more…]

Polisiegeweld en die nuwe (ou) SA

April 14, 2011

0

Dis met afgryse dat mens reageer op die beelde van polisiegeweld in swart gemeenskappe, maar ook in die res van Afrika. Wat vir my egter tref en laat wonder, is eerder die reaksie, of beter die gebrek aan reaksie. Ek besef my waarneming is subjektief, maar dis byna asof dit vir baie mense meer aanvaarbaar… [Read more…]

Posted in: Uncategorized

Kuli, ons lag nie meer nie…

February 28, 2011

8

Kan swart mense ook rassisties wees?  Dis mos baie gerieflik om heeltyd wit mense voor die voet te beskuldig van rassisme. Hoe opereer swart rassisme, as daar so iets bestaan ? Ek vra die vraag omdat Kuli Roberts gister, 27 Februarie,  in haar rubriek in die Sunday World, uitgevaar het teen ‘Coloured women’, om geen… [Read more…]

Posted in: Uncategorized

Om dinge reg te stel…van ‘n Mara Louw fan

Januarie 22, 2011

3

Toe die storie uitkom van Mara Louw want haar uitgespreek het oor rassisme in Idols, het ek begin om hierdie post te skryf. Ek het dit nie gepublish nie. Maar noudat MNET haar gefire het en Unathi in haar plek, die swart plek, gesub het, druk ek nou die publish knoppie….here goes.. Mara was reg,… [Read more…]

Posted in: Uncategorized

‘ANC-gedrewe plaasmoorde’, ‘wit volksmoord’ en ander mites..

December 9, 2010

5

Laat ek net een ding uit die weg ruim:  ek gaan nie op my blog, nog spasie mors op rassistiese Afrikaanse celebs nie. Hulle het hul eie audiences, wat vir hulle boost. Ek wil eerder iets sê oor die kwessie van plaasmoorde, misdaad en die mite dat daar vanaf die huidige Suid Afrikaanse regering of… [Read more…]

In dialoog met ‘n wit Afrikaanse man

November 17, 2010

9

Wat leer ek, as bruin ou, uit ‘n dialoog met ‘n wit Afrikaanse man ? Heel onverhoeds begin ek en Klippies Kritzinger, prof in Missiologie, vandag gesels oor goed soos whiteness en die implikasies vir dinge soos die rol van die wit Afrikaners vandag. Dis is n.a.v. ‘n referaat oor Whiteness and the ethics of reading,… [Read more…]

Posted in: Uncategorized

die kar is stukkend

Oktober 15, 2010

2

My oupa het op Mier gebly. Groot Mier om presies te wees, ou Gerrie. Hierdie plek is vêr in die ou Kalahari. Rooi duinsand. Versengende hitte en sonbesies wat so zoem in jou ore. Warm nagte waar ons op die stoep slaap, met watersakke wat aan die boom hang. Anyway, ons het baie daar gaan… [Read more…]

Posted in: Uncategorized

sinodes en emerging..more of the same ?

Oktober 4, 2010

2

Ek het last week, begin skryf aan die post. Op daai stadium was daar verskeie sinodes of ten minste sinodale vergaderings aan die gang. Ek het self vir twee dae deur een van hulle gekreun. Dit was moeilik om te konstitueer en ons het voortdurend gewonder oor ons regulasies. Moenie ‘n fout maak nie, ek… [Read more…]

jonger generasies, geloof en versoening..and the beat goes on

September 23, 2010

1

Praat saam, oor jonger generasies, geloof en versoening het gekom en gegaan. Hier’s die podcast. Die gesprek gaan egter voort. Toe ek Rothney Tshaka en Cobus van Wyngaard, so ‘n dag of twee gelede oor RSG praat, het baie vriende gerespond dat dit te kort was. Ek stem saam. Maar ek verskil ook. Ek dink… [Read more…]

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.